Braamfontein Drywers - What Kind

Custom Songwriting Service

Immortalize your story in song with our bespoke songwriting service! Our talented writer, Sonet, crafted 'What Kind' for the Braamfontein Train Drivers Group, capturing their unique spirit. Now, you can commission a personalized song for yourself or a loved one. For just R350, Sonet will create a one-of-a-kind musical tribute. 

Contact The Hope and Harmony Group directly to make your musical dreams a reality!

Lyrics - *What Kind*

Verse 1)
Op die trein van Kroonstad ja daar kom Piet aan
Met sy hande op die stuur hy is die groot gevaar
Die spoed is hoog die stasie ver agter
Met ‘n fluit en ‘n blaas "dit was nou amper"
(Chorus)
Die brieke raak nou min Piet jy’t te vinnig gery
Van Klerksdorp na Pretoria hou vas hier kom hy!
Piet Auckamp altyd laat hy's altyd nog oppad
Maar Appie glimlag breed en skree Hey! "What kiind?"
(Verse 2)
Appie het toe later inspekteur geword
Almal ken hom as die een met daardie engelse woord
"Wat maak jy nou?" vra hy met ‘n glimlag op sy mond
Met Appie in beheer hardloop almal rond
(Chorus)
Die brieke raak nou min Piet jy’t te vinnig gery
Van Witbank tot Pretoria geen plek om om te draai!
Piet Auckamp weer op dreef hy hardloop laat sy arms swaai
Appie skud sy kop en lag Manne? "What kiind?"
(Bridge)
Nou ja die dae vlieg maar die brieke bly min
As jy so vinnig ry sal jy altyd wen.
Piet Auckamp is weer laat Piet jaag wyd maar Appie
‘n Lag en ‘n fluit en skree klip hard "What Kiind?"
(Chorus)
Die brieke raak nou min Piet jy’t te vinnig gery
Van Witbank tot Pretoria geen plek om om te draai!
Piet Auckamp weer op dreef hy hardloop laat sy arms swaai
Appie skud sy kop en lag "What kiind?"

Manne... What Kind

Ha hahaha haha

Share on
Click here to contact us on WhatsApp